Thumbnail Gallery Photo Grid
Photos
1 of 9
R 990 000

Vacant Land / Plot for Sale in Dwarswegstrand

Groot Brakrivier, Dwarswegstrand

Erf Size 234 m²
Tranquil, safe and sought after.
Dwarswegstrand is 'n klein vakansiedorpie op die tuinroete met beheerde toegang wat tot privaatheid en sekuriteit bydra. Hierdie spesifieke voltitel erf is sowat 2 minute se stap van die strand af. Sy ligging is agter 'n duin - hy het nie 'n see-uitsig nie maar die see kan wel gehoor word.

Diere tot en met kniehoogte word word toegelaat.

* ARGITEKTONIESE RIGLYNE*
* Hier moet 'n houthuis gebou word (nie Nutec nie)
* 81 vkm onder en 81 vkm bo is toelaatbaar
* Addisioneel: een of twee houtstoepe van ongeveer 27 vkm elk is toelaatbaar
* Maksimum hoogte: 5m bo straatvlak
* Erfgrootte: Is nie belangrik nie omdat jy nie rondom jou huis mag ontbos nie (Melkhoutbome is 'n beskermde spesie).

Die aangehegte huisplan is reeds goedgekeur deur die stadsraad. Landmeter en Read more...
Listing Number
114135400
Type of Property
Vacant Land / Plot
List Date
13 March 2024
Erf Size
234 m²
Levies
R 850

Education

Hoogekraal Sskv Primary
4.75km
Vorentoe Laer Skool
5.32km
Van Der Hoven Laer Skool
5.61km
Groot Brakrivier Primary
6.41km
Groot-Brakrivier Sekondere
6.59km
Diepkloof Vgk Primary
6.83km

Transport and Public Services

Groot-Brakrivier
3.37km
Total
3.51km
Outeniqua
4.17km
Wolwedans
5.59km
Tergniet
7.50km
Reebok
9.79km
Skimmelkrans
10.24km
George Airport
11.03km

Contact Agent

By continuing I understand and agree with Property24's Terms & Conditions and Privacy Policy.
George Rautenbach

Contact Agent

By continuing I understand and agree with Property24's Terms & Conditions and Privacy Policy.
Oos Wes Tuis Bes

View all properties for Sale

George Rautenbach

Share



Print Print