Thumbnail Gallery Photo Grid
Photos
1 of 7
R 400 000

Vacant Land / Plot for Sale in Kranspoort

Middelburg, Kranspoort

Erf Size 1 500 m²
Uitsig, parkland, rus en vrede!
ALLEENMANDAAT: Is u opsoek na 'n erf in Kranspoort? 'n Erf maklik toeganklik vir 'n boot en karavaan, teen parkland met uitsig? Wel dan het ek vir u die ideale erf. Hier kan u 'n droomhuis bou en in rus en vrede u tyd naweke spandeer. Beplan vir u 'n pragtige huis en laat een van die bekwame ontwikkelaars in Kranspoort vir u 'n huis op hierdie lieflike erf bou. Die erwe in Kranspoort is uitverkoop en hier is een vanvier sulke besonderse erwe nou te koop. Boonop praat die eienaars in hierdie omgewing van baie sterk water wat hul kry wanneer hul 'n boorgat sink - sommiges soveel as 5000lt en meer per uur. Op sigself 'n groot voordeel, want met sonkrag, gas geysers en 'n gasstoof en 'n beskermde groentetuin op u agterstoep sal u beslis ''groen' kan leef binne-in Kranspoort Read more...
Listing Number
111536931
Type of Property
Vacant Land / Plot
List Date
01 August 2022
Erf Size
1 500 m²
Levies
R 1 230
Rates and Taxes
R 340

Education

De Wagendrift Primary School
7.39km

Sports and Leisure

Varaday Cheetah Sanctuary
0.67km

Contact Agent

By continuing I understand and agree with Property24's Terms & Conditions and Privacy Policy.
Tarina Marais

Contact Agent

By continuing I understand and agree with Property24's Terms & Conditions and Privacy Policy.
Hennie Liebenberg Properties

View all properties for Sale

Tarina Marais

Share



Print Print