Thumbnail Gallery Photo Grid
Photos
1 of 5
R 385 000

Vacant Land / Plot for Sale in Kranspoort

Middelburg, Kranspoort

Erf Size 1 597 m²
Hoek erf met 'n lieflike uitsig!
ALLEENMANDAAT: Hierdie lieflike erf in Kranspoort is gelee teen parkland kant met 'n pragtige uitsig oor die omgewing. Die erf is 1675 vierkante meter en voorwaar een van die min erwe in Kranspoort oor om te koop en te ontwikkel. Sou u graag 'n boorgat hier wil laat sink, praat die manne in die omgewing van die sterk water wat mens hier raak boor. Beslis 'n besonderse erf.

Kranspoort is 'n besonderse dorp om in te woon. Met die KEK kantoor in beheer word daar omgesien na alle dienste, paaie, waterlewering uit hul eie watersuisweringsaanleg, die beheer van ons pragtige wild, die sekuriteitsingang, heininginspeksies en die omgewingsbestuur van ons pragtige bosveld. Hierdie pragtige dorp is gelee tussen Middelburg en Groblersdal op die N11 en 'n klipgooi van Loskopdam. Hier kan Read more...
Listing Number
111985569
Type of Property
Vacant Land / Plot
List Date
04 November 2022
Erf Size
1 597 m²
Levies
R 1 230
Rates and Taxes
R 340

Education

De Wagendrift Primary School
7.39km

Sports and Leisure

Varaday Cheetah Sanctuary
0.67km

Contact Agent

By continuing I understand and agree with Property24's Terms & Conditions and Privacy Policy.
Tarina Marais

Contact Agent

By continuing I understand and agree with Property24's Terms & Conditions and Privacy Policy.
Hennie Liebenberg Properties

View all properties for Sale

Tarina Marais

Share



Print Print