Thumbnail Gallery Photo Grid
Photos
1 of 7
R 695 000

Vacant Land / Plot for Sale in Kranspoort

Middelburg, Kranspoort

Erf Size 3 672 m²
Pragtige bosveld erf in kranspoort!
Ruig, bebos, plat erf, grens aan groenstrook area en goeie bure! Wat meer kan mens vra. Hierdie erf by die gesogte Kranspoort Golfbaanarea is nou te koop. In hierdie omgewing sien mens gereeld Swartwitpens, Impala en die mooiste Koedoe Bulle. Kranspoort se 9 putjie Golfbaan is gewild en het 'n lieflike gholfbaan omring met natuurlike bosveld plantegroei. Daar is planne oor die eiendom goedgekeur indien u sou belangstel.

Kranspoort is slegs 2 en 'n half uur se ry van Pretoria/Johannesburg op die N11 tussen Middelburg en Groblersdal en 'n klipgooi van die gewilde Loskopdam. Kranspoort bied 4x4 roetes, staproetes , visvang, die gholfbaan en 'n rustige en vreedsame bestaan sonder die gejaag en harwar van die stadslewe. Hier kan kinders nog in die strate baljaar en ouers kan Read more...
Listing Number
113988056
Type of Property
Vacant Land / Plot
List Date
13 February 2024
Erf Size
3 672 m²
Levies
R 1 320
Rates and Taxes
R 750

Education

De Wagendrift Primary School
7.39km

Sports and Leisure

Varaday Cheetah Sanctuary
0.67km

Contact Agent

By continuing I understand and agree with Property24's Terms & Conditions and Privacy Policy.
Tarina Marais

Contact Agent

By continuing I understand and agree with Property24's Terms & Conditions and Privacy Policy.
Hennie Liebenberg Properties

View all properties for Sale

Tarina Marais

Share



Print Print