Thumbnail Gallery Photo Grid
Photos
1 of 6
R 335 000

Vacant Land / Plot for Sale in Kranspoort

Middelburg, Kranspoort

Erf Size 1 346 m²
Erf te koop in kranspoort - stil area
Hierdie lieflike erf in een van die stiller areas in Kranspoort in in die mark. Die erf het 'n lieflike uitsig en parkland, links, regs en voor hom. Op 'n hoek met baie bome en digte bosveld. Die erf is reeds uitgemeet en die grense is in plek.

Erwe in Kranspoort is skaars en vir hierdie prys sal u nie moet huiwer as u 'n goeie erf in 'n stil area wil besit nie.

Kontak my gerus vir 'n afspraak.
Listing Number
114244447
Type of Property
Vacant Land / Plot
List Date
08 April 2024
Erf Size
1 346 m²
Levies
R 1 320
Rates and Taxes
R 340

Education

De Wagendrift Primary School
7.39km

Sports and Leisure

Varaday Cheetah Sanctuary
0.67km

Contact Agent

By continuing I understand and agree with Property24's Terms & Conditions and Privacy Policy.
Tarina Marais

Contact Agent

By continuing I understand and agree with Property24's Terms & Conditions and Privacy Policy.
Hennie Liebenberg Properties

View all properties for Sale

Tarina Marais

Share



Print Print