Thumbnail Gallery Photo Grid
Photos
1 of 6
R 535 000

Vacant Land / Plot for Sale in Kranspoort

Middelburg, Kranspoort

Erf Size 1 599 m²
Parkland feitlik alkant!
Hierdie pragtige PLAT erf in Kranspoort Rylaan is verseker besonders! 1599 vierkante meter met parkland aan 3 kante. Hier kan jy 'n pragtige woning bou waar jy die omgewing, die uitsig en die natuurlewe optimaal kan benut. Met die erf aangrensend tot Kranspoort Rylaan is dit die ideale erf vir iemand met 'n groot boot of karavaan en kan jy verseker wees dat jy nie, soos met die meeste erwe op Kranspoort, 'n baie steil helling het om uit te sleep nie.

Die uitsig vanuit hierdie erf is besonders. Daar is goedgekeurde planne wat u by die eienaar kan oorkoop. Die water aansluiting is gedoen en die meter is geinstalleer. Boonop is die krag aansluiting ook reeds gedoen met Eskom.

Kranspoort is enig en uniek in soort en die Kranspoort leefstyl word al hoe meer gewild. Kranspoort is Read more...
Listing Number
114792766
Type of Property
Vacant Land / Plot
Description
Residential
Lifestyle
Country Living,Eco Estate
List Date
14 August 2024
Erf Size
1 599 m²
Levies
R 1 400
Rates and Taxes
R 750

Education

De Wagendrift Primary School
7.39km

Sports and Leisure

Varaday Cheetah Sanctuary
0.67km

Contact Agent

By continuing I understand and agree with Property24's Terms & Conditions and Privacy Policy.
Tarina Marais

Contact Agent

By continuing I understand and agree with Property24's Terms & Conditions and Privacy Policy.
Hennie Liebenberg Properties

View all properties for Sale

Tarina Marais

Share



Print Print