)
Thumbnail Gallery Photo Grid
Photos
1 of 4
R 450 000

Vacant Land / Plot for Sale in Kranspoort

Middelburg, Kranspoort

Erf Size 1 160 m²
Erf met uitsig!
Erf in Kranspoort te koop. Die erf is gelee in die Kloof area van Kranspoort. Bou vir uself hier 'n pragtige huis. In hierdie omgewing is u verseker van goeie bure, 'n rustige omgewing en 'n lieflike uitsig.

Kranspoort is enig en uniek in soort en die Kranspoort leefstyl word al hoe meer gewild. Kranspoort is bekend vir sy veiligheid, vriendelike mense, rustige omgewing en goeie instandhouding en beheer deur die Kranspoort Eienaars Komitee. Kranspoort is beslis 'n plek waar mens kan asem haal en ontspan, weg van die dolle gejaag van die lewe buite hierdie beskermende area met wildsheining. Beheerde sekuriteitstoegang verseker dat inwoners hier veilig voel, en goeie instandhouding en beheer maak die lewe in Kranspoort absoluut gemaklik, Kranspoort bied u soveel meer as net 'n Read more...
Listing Number
114803304
Type of Property
Vacant Land / Plot
Description
Residential
Lifestyle
Country Living,Eco Estate,Lifestyle Farm
List Date
16 August 2024
Erf Size
1 160 m²
Levies
R 1 400
Rates and Taxes
R 700

Education

De Wagendrift Primary School
7.39km

Sports and Leisure

Varaday Cheetah Sanctuary
0.67km

Contact Agent

By continuing I understand and agree with Property24's Terms & Conditions and Privacy Policy.
Tarina Marais

Contact Agent

By continuing I understand and agree with Property24's Terms & Conditions and Privacy Policy.
Hennie Liebenberg Properties

View all properties for Sale

Tarina Marais

Share



Print Print