Die erf in Kranspoort is 1170 vierkante meter en aangrensend tot die groenstrook area. Die grondwerke op hierdie erf is reeds gedoen. Met die bosveld wat u aan twee kante omring, met boonop 'n pragtige uitsig, is hierdie die ideale erf om u woonhuis te bou.
Kranspoort in 'n pragtige dorp gelee tussen Middelburg en Groblersdal op die N11, en 'n klipgooi van die gewilde Loskopdam.
Kontak my gerus vir 'n afspraak om hierdie lieflike erf te besoek.