Te koop in orania!
Bespreek gou om teleurstelling te voorkom!
SIEN VOORBEELD VAN 1STE HUIS WAT IN AANBOU IS
KYK AANGEHEGTE KAART WAT NOG BESKIKBAAIS
26 EKSKLUSIEWE WOONERWE TE KOOP -
SIEN AANGEHEGTE KAART MET ERF GROOTTES EN PRYSE
HEUWELSIG
- DIE ONTWIKKELING HET TOEGANG TOT 'N VASGESTELDE GROEN-AREA MET WANDELPAAIE
- NETJIES GEPLAVEI MET MURE WAT ELKE ERF SAL DEFINIEER
- GEEN BOUSTYLVOORWAARDES, MAAR WEL ONTWERPERS RIGLYNE TER WILLE VAN DIE ESTETIESE VOORKOMS
- SIEN 'n PAAR IDEES MET DIE FOTO'S AANGEHEG WAT
DIE ONTWERPERSRIGLYNE AANBETREF
- DAAR SAL 'N PAAR VOLTOOIDE HUISE TE KOOP WEES
- DIE RES VAN DIE ERWE IS TE KOOP
- Koopkontrak moet biinne 28 dae onderteken word op die Aandeleblok. Indien nie
word die aandeleblok verkoop aan 'n volgende persoon
-
Waarborge moet binne 14 dae gelewer word
- Ontwerpersriglyne
- Dienste Aansluitings:
Elektries: 30 A Enkelfase
Varswater: 20 mm
Rouwater: 20 mm
Riool: 110 mm
Veselinfrastruktuur is reeds ingesit by die Ontwikkeling
Grensmure gaan deur die Ontwikkelaar voltooi word
- Woonsone 1 Sonering
- Ontwerpersriglyne word vervat op bladsy 17 vir gebruike
- Verblyfreg 'n vereiste
-KONTAK ONS VIR MEER INLIGTING
- VERBLYFREG 'N VEREISTE -
OSK LENINGS BESIKBAAR - NORMALE KEURINGSVEREISTES
Read more...